RSD Afrigters blink uit op die rugbyveld!
- RSD
- Jan 23, 2020
- 1 min read
Updated: Feb 3, 2020
Die klubrugby seisoen het goed afgesluit vir van RSD se afrigters wat hul liefde vir die sport ook die afgelope seisoen op die veld gewys het.
Van links na regs: Duval Smith (QBR Beste Agterspeler), Tiaan Hurter (QBR Beste Speler). Emile Nortje van 7’s All Stars, was as algehele wenners aangewys is.

Comentários